Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
18 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Katoliek
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Sjoe.. Hou nie daarvan om oor myself te praat nie. Ek weet wat ek in die lewe wil bereik en my doelwitte is gestel. Soms dink ek dat ek te volwasse is vir my ouderdom en dalk meer onverantwoordelik moes optree en meer neverminded moet wees. Ek doen glad nie die club scene nie. Geniet die teenwoordigheid van al my vriende by my huis met 'n braaivleis vuur en 'n paar bottels wyn, want dit is hier waar jy kan gesels en kwaliteit tyd spandeer. Ek is mal oor die natuur en hou daarvan om naweke weg te breek.

Sy Ideale Pasmaat

Dit is 'n bietjie van 'n moeilike een.... Ek dink nie daar is werklik 'n tipe wat jy kan se jy soek nie.. Die chemistry is daar of nie. Persoonlikheid kom eerste want dit kan nie plooie kry nie. Moet my asseblief nie probeer impress met jou penthouse in Clifton of jou duur duitse sedan nie. As jy dit het is dit cool, maar bly nederig. My langtermyn plan is om nie vir altyd in die verkeer te bly nie.. ek wil platteland toe trek. Terug na my roots toe. en as ek iemand ontmoet wat dit saam met my wil doen nog te beter.

Wat Sy Vriende S

frikkiedel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Sig:
Ek dra 'n bifokale bril
Modebewustheid:
Ontwerper (Ek is 'n slaaf vir ontwerpersetikette)
Gestremdhede:
Ek het 'n geestestoestand; Ek het 'n gehoorgestremdheid
Haarstyl:
Buierig
Liggaamskuns:
Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Growwe Humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die geslagsorgane
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Laf; Uitspattig; Waansinnig & Losbandig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Sensualiteit
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is