Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 02 April 2017

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Scottburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Ram
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie aktiewe persoon. Gaan 3 keer per week gym toe. Hou van fliek, reis graag en hou daarvan om saam met vriende interessante aktiwiteite te doen. Verder kan ek ook net rustig by die huis bly en lees. Goeie geselskap is baie belangrik en ek kan oor enige iets gesels. Sport en sake van die dag is 'n belangrike deel van my dag. Ek is ontsettend lief vir diere en kan dieremishandeling gladnie verdra nie. Die persoon wat 'n vriend van my wil wees, moet 'n diereliefhebber wees. Dans is natuurlik ook 'n passie van my.. Hou van karavaan wegbreek. Indien my profiel jou aanstaan kontak my! Ek hou van geselskap en alleenwees is baie moeilik vir my.
Although I am Afrikaans, I am perfectly comfortable speaking and writing English. I visit the gym about 3 times per week. I am an animal lover and cannot tolerate people who abuse animals. Furthermore I love to socialize with friends, go to the movies or just visit a restaurant and enjoy a nice meal. I am fully aware what is going on daily in South Africa as well as the world. Rugby, Cricket and golffan. Shark supporter forever! I love dancing . I do not enjoy being on my own and I want someone to talk to to, enjoy going out together spending time together. I love the bush and enjoy game parks. If my profile caught your attention, feel free to contact me! I love caravanning, a lovely breakaway! Please! No married men!

Haar Ideale Pasmaat

Ek is op soek na 'n eerlike en opregte mens. Vriendskap is bo aan my lys. Al die ander dinge sal dan in plek val. Die persoon moet lief wees vir diere. Hy moet 'n sin vir humor he en lekker kan lag vir snaakse gebeurtenisse. Hy moet daarvan hou om te reis en sosiaal te verkeer met vriende. Die persoon moet die begeerte he om aktiwiteite saam met my te doen, met ander woorde ons moet baie dinge saam doen. Hy moet netjies wees in voorkoms, skoon. Hy moet sy woord hou en betroubaar wees.

I am looking for a person whom I can trust with my whole life, he must be truthful, honest and loving. Someone who does not mind to hold my hand in public and loves hugs and kisses. Someone who wants to spend lots of time with me.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Oranje
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Reggae; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Rondspeel op die Internet
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Gewigsoefeninge; Gholf; Krieket; Rugby; Staptogte; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Koolhidrate-vry
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
Ander
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Optimisties