Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (annlin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane, vriendelike mens wat baie maklik met mense oor die weg kom. Ek is nie baie lief vir roetine nie, en hou daarvan om dinge op die ingewing van die oomblik te doen. Ek hou van enige aktiwiteit wat gepaard gaan met musiek, die buitelewe soos swem, stap. Ek hou van romatiese etes, fliek, dans en enige iets wat die lewe die moeite werd en interessant maak.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van 'n sterk man sonder dat hy 'n boelie is. Hy moet my kan ruimte gee, maar tog nie te ver laat ronddwaal nie. Ek hou van 'n inteligente man met selfrespek en 'n goeie sin vir humor. Ek sal van 'n man hou wat my maat kan wees, my kan verlei en basies net met 'n oopkop die lewe kan leef.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliek Kanale; Musiek Kanale; Nuus
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Misterie; Oorlog
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Gewigsoefeninge; Stap; Tafeltennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Huidige Verhoudings:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Nie regtig nie