Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Lamontane), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies; Afgetree; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is wat ek is. Eerlik, opreg, romanties en soek dieselfde in my maat.
Hou niks van oneerlike "pretenders" nie. Is alles gewoond en niks kan my standaarde
verander nie. Leef volgens my norms en gee aan ander die erkentlikheid wat hom toekom.
Is 'n omgee kontak mens, wat lief is vir die natuur, dans, uitstappies, die see en mense.
Mal oor jong mense en my kinders is my lewe. Respekteer ook ander se kinders en glo
dat elkeen die reg het op 'n plek in die son. Gun ook my maat sy tikkie vryheid, en hy moet myne
ook respekteer. Om my te vertou is 'n vereiste soos ek hom wil vertrou met my lewe.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat sy man kan staan en my kan beskerm. Nie een met 'n sak vol nonsens en 'n hele kruiwa vol van sy verlede saam dra nie. Een wat avontuurlik is, wat daarvan sal hou om bederf te word met liefde en my sal aanvaar soos ek is en wie ek is. 'n Persoon wat lief is vir dans, die lewe kan geniet, saam kan 'n vleisie braai of voor 'n vuur te sit en te lag en gesels met 'n glasie wyn in die hand. Iemand saam met wie jy graag in die openbaar sal wil wees en jou nooit vir hom hoef te skaam nie. Een wat my kinders wat albei getroud is sal aanvaar soos ek syne sal as hy het. Saam kan gaan rond reis, op die strand kaalvoet loop en net alles kan saam geniet.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; Volk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Nuus; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Riller
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Biljart Snoeker; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gholf; Rugby; Swem; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters