Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drink Gewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drink Gewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n man wat weet wat ek soek in die lewe, Ek is hoop om na ander te lyster altyde,Ek hou van vis vang kamp, Jag, Ek is nie 'n man wat elke dag of min laans die tv sit nie. ek hou van my sport te kyk en sal nog storie sit en kyk saam die een in my lewe, My No 1 sport is Rugby wat ek baie like. Ek like om aan kar tewerk en met hulle te speel. Ek eerluk man en hou daar van om kos temaak nou en dan. Like nou en dan vrou met lekker romantice aand te voor te kom.
Sy Ideale Pasmaat
Moet eerlik wees. Van die buite lewe hou, En like om eendag op 'n plaas te bly saam my. Wat ek Kan virtrou in die lewe.like om te kamp. Sy moet weet wat sy in die lewe soek of wil he. Reg uit wees. En net haar self wees en ons sal dag by day me kaar leer ken.
Wat Sy Vriende Sê
Jhn_344 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |