Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Welgedacht), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Suid-Afrika; Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jy sal nie weet voordat jy my nie leer ken het nie, dan nie? Het nog nooit probleme met ander mense gehad nie. Maak maklik vriende. Hou daarvan om te bederf. Ontvang moeilik. Het oneindig baie om te gee. Hou daarvan om mense gelukkig te maak. Het geen "baggage" nie. Het geen fobies of "hang-ups" nie (behalwe neusbloei, en hairballs van katte, ha, ha!!). Ook as my plastiese bakkies nie almal deksels op het nie. Raak moeilik as ek kasdeur oopmaak en als val uit. Eerlik genoeg? Is mal oor natuur, alles wat lekker is veral reis. Dink of leef glad nie my ouderdom nie. Geniet elke dag. Nie siektes of skete nie. Wat nog? Vind maar self uit.

Haar Ideale Pasmaat

Geen Snob asb! Geen sieklike, hipekondriese ouens nie. Gesond, stout, oulik. Moet van volgende hou: Braai, boerekos, bokkoms, snoek, witwyntjie, reis, rondry, tv en kaggel met 'n rooietjie.......als wat lekker is!! En sport (rugby, krieket). My ideal partner MUST love to travel. My favourite place is Kruger Park. No baggage or hangups please.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Jazz; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Rock; Volk; World
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Nuus; Sepies; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Rolbal; Rugby; Skaak; Ski; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters