Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Visse
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is:
Onafhanklik
Opreg
Sonder bagasie
Aanpasbaar
Optimisties
Ge=organiseerd
Lief vir die natuur. My familie en vriende is vir my belangrik.Ek het 'n sterk sin vir humor en is baie gemaklik om oor die weg mee te kom. Eerlikheid is vir my ononderhandelbaar. Ek leef die spreekwoord uit - moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil he nie.
Ek hou van dans, musiek, rondreis en sosiaal verkeer, maar geniet ook 'n rustige aand tuis.Ek is baie liefdevol - sou graag tyd met 'n "solemate" spandeer - ons is tog nie gemaak om alleen te wees nie!!

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet my "solemate" en beste vriend wees. Optimisties, opreg en moet weet hoe om 'n vrou te behandel. Hy moet goed versorgd wees. Ons is almal menslik - dit is egter belangrik om te weet hoe om verskille te kan hanteer. Eerlikheid is vir my baie belangrik. Om te kan vertrou en vertrou te word is ononderhandelbaar. Iemand wat lief is vir kamp, rondreis, maar ook rustig kan kuier. Lief vir dans en musiek.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Volk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Sport:
Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Rugby; Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters