Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
41 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

dalk verras en ek is di regte pas/sielsmaat waarna jy nog altyd opsoek was.mans erken nooit maar ek as vrou weet hy is ook n diep gevoelige wese wat aandag,liefde,respek,erkenning en bederf soek,hulle kom maar net so matcho voor,maar dit wat ek alles in my 'idiale pasmaat' lysie opnoem net so belangrik vir hom sal wees.wil hom gelukkig maak,bederf en altyd eerlik en opreg wees,respek ten alle tye toon,spasie gee,my beginsels is vas met diep christelike waardes.is n gesinsmens en my gesin weet wat hul in my het.baie saamwees tye he en baie kan gesels en lag,neem altyd almal in ag en het spasie vir ander se opinies.hou nog van om di tafel sit en saameet ding.ek is fun,hou van buitelewe,bosveld vure,jag-viswaters,naweke by di see,dalk uitkamp,quads ry en sosaliseer met vriende saam om n braaivleis vuur.drink/rook ni eintlik,maar het ni n probleem met dit ni,is kreatief in my denke en voer dit prakties uit,doen rockart en effens binneversiering,hou van my hond en kat,ek is n besigheidsvrou wat nog altyd eie besighede hanteer en bestuur het.in besigheid streng,vir regte waardes/redes,glo aan tyd en plek vir alles,as jy werk werk jy,speel dan speel jy,gaan groot in alles,glo aan n besigheidsplan,voetwerk en fondasie in alles wat jy doen reg is,goeie fundamentele waardes,glo in leef jou droom,leef en laat leef,neem in ag en konsidireer,n verhouding is n aanpassing waaraan altyd gewerk moet word en dan te geniet,wees net opreg en eerlik in alles,praat oor dinge,wees oop vir voorstelle en hanteer dit dan goed en beginsels,staan by jou standpunt,staan mekaar by,verhouding is aanhoudende werk met baie waardevolle vrugte om altyd te pluk as n mens die regte voedsel en waardes inwerk,glo in mekaar en laat God aan di stuur van alles staan,wees spontaan,sal sy kinders lief he en in ag neem,wil as gesin hande vat en saamstaan,hy kan alles met my deel.liefde,leed,terug slae,teleurstellings,verwagtinge en vootuitgang,wie weet...dalk net..is daar nog baie om te gee en te ontdek...

Haar Ideale Pasmaat

eerlik en opreg uit sy hart uit met goeie inhibisies, moet respek vir hom kan he en dit behou hy moet goeie selfvertroue en selfrespek he met n sterk persoonlikheid, moet kan ernstig wees maar altyd n goeie humorsin,belangrik hy moet homself ten alle tye kan wees moet verantwoordelik wees en sy man kan staan, ni bang wees om sy opinie te gee en goed met mense in gesprek kan wees, lekker kan kommunikeer met n wye algemene kennis.meer praktiese man wat ni net te veel van n pen pusher is ni,as die geyser breek moet hy darem in di dak kan klim en daar gaan rondsnuffel,moet n go getter wees,moet sy gesin kan beskerm,ek en sy mense moet kan opkyk na hom met volle vertroue. moet kan glo in hom,staatmaak op hom veilig voel by hom, leiding kan neem maar niks winty wees nie,net opregte bedoelings he wat ander se gevoelens en menswees 100% respekteer en in ag neem,alles spontaan kan doen en toegewings kan maak, 'hoor' wat ander se menings is,spasie kan gee vir ander se menings.hy moet meer n 'doen'- n tipe manne man wees,maar ook sag wees,kan hou van braai,sosaliseer en kan kuier, drankie kan geniet maar alles geballanseerd en binne perke met diep waardes wat belangrik is. hy moet baie saam met my wil doen,saamwees tye is belangrik en lekker met my wil gesels maar ook kan luister en baie lag,soentjies en drukkies kan uitdeel sonder om my te versmoor,spasie maak,verkies die stiller tipe man wat beskeie is maar moet kan standpunt inneem. hy moet my dogtertjie van 8 kan lief he soos sy eie en sondae saam kerk toe wil gaan en daai uur ook geniet. hy moet van die buitelewe hou, visvang bv - 4x4 trips,jag,bosveld vure,quads,effens sportief,effense romantikus maar nie heeldag om my hang nie,moet darem n mooi sonsondergang kan waardeer,hou van n besige interresante man wat ook nie te gou ernstig wil raak nie maar later n langtermyn verhouding ja,diep eie en christelike waardes.maar die meeste hy moet my beste maaitjie kan wees en die beste in ons al2 kan uitbring, n gesinsman wat hou van kaggel vure en tyd saam deurbring.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Jag; Kampering; OriŽntering; Perdry; Pluimbal; Skietsport; Stap; Visvang; VoŽlkyk; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Naak baai
Afsitters:
Flankering; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters