Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Portugees; Russies; Spaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands; Italiaans; Portugees; Russies; Spaans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Gemaklike opregte ou, lief vir die buitelewe, neem deel aan verskeie sporte. Droe humor, hou van sosialisering, speel kitaar, hou van aantreklike sprankelende dames. Goeie vriend en geselsmaat. Fisies baie aktief in sport en buitelewe.

Ek is nie jou gemiddelde 52jarige man nie, is nog jonk van gees, en fisies in goieietoestand, behalwe dat ek al 'n paar jaarringe bygekry het. Ek is baie aktief en doen marathons, fietsry, visskiet, jag en ow/hokkie.

Ek hou van goeie beginsels en waardes en as jy nie het mag jy my kontak dat ons plan kan maak.

Ek is 'n mens mens en weet ek het 'n invloed op baie mense se lewens gehad, ek kan die siel van die partytjie wees maar dan het ek ook my stil tye in die natuur nodig.

Sy Ideale Pasmaat

Aantreklik, sprankelend en opreg. Lief vir die natuur en buitelewe. Sosialisering is belangrik en goed selfversorgend wees, sag en vroulik.

Lewenslustig, ek hou nie van arogante sarkastiese en selfsugtige mense nie. As jy materialisties is, kontak asb die volgende ou en hou by my verby. Ek hou van iemand wat spontaan en opreg is en wat soms inisiatief kan neem, iemand wat liefdevol is en 'n mens mens is.

ek moet se ek voel baie aangetrokke tot 'n mooi vrou.

Moenie te lank vat om te skryf nie, het nie meer baie tyd aan my kant nie...hehe ;-)

Wat Sy Vriende SÍ

Bronson_1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Klassiek; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Valskermspring; Visvang; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterpolo; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie