Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
151cm (4' 11.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik en opreg. Ek sal enige iets (binne perke natuurlik) doen vir die spesiale man in my lewe. Ek soek iemand wat saam met my dinge sal doen - soos op die strand stap, uiteet, fliek, wynplase hier in Kaap Omgewing besoek ... enige iets wat in die buitelug is.

As jy meer van my wil weet kontak my en ek sal antwoord.

DON'T EVEN TRY TO SCAM ME. I KNOW ALL THE SIGNS AND TRICKS. MANY HAVE TRIED TO SCAM ME AND DIDN'T SUCCEED SO - DON'T EVEN TRY IT - YOU WILL BE WASTING YOUR TIME !!

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n man wat sy man kan staan. Moet bereid wees om te ontmoet - ek wil nie net chat en nooit ontmoet nie, want dan mors ons net mekaar se tyd.

Western Cape area only to respond .... Ek het nie 'n betaalde subskripsie op die site nie, so as jy my kontak probeer om asb jou besonderhede vir my te los op 'n subtiele manier sodast ek jou in die hande kan kry.

Asb... geen getroude mans .... dit is siek om op 'n dating site te wees as jy getroud is !!!!

Wat Haar Vriende S

Tiertjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Tiertjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.