Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Durban (Amanzimtoti), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n maklike mens om oor die weg mee te kom. Ek is eerlik en opreg en haat leuens. Ek hou van die see en is lief om op die strand te stap. Ek hou van lees en "scrapbooking" hou my besig. Ek is mal oor musiek, net nie rap, en daai "heavy metal" musiek nie. Leer my ken en vind so met tyd die res uit.

Haar Ideale Pasmaat

Manlik, Liefdevol, Eerlik, Opreg, Lief wees vir die Natuur, Uitgaan, Reis,Sin vir Humor he, Moet kan Lag. Huislik en Romanties. Mens mens wees. Lief wees vir musiek. Oja, as hy kan kosmaak (lekker kos) is dit net 'n bonus! Eerlikheid is 'n vereiste.

Wat Haar Vriende S

KykNaMy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Kegelbal; Krieket; Perdry; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Sagtebal; Seil; Ski; Sneeuplankry; Stap; Tafeltennis; Veerpyltjies; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters