Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 07 April 2017

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bietjie belangrik
Ras:
AsiŽr; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vir geen rede nie, as 'n tweeling sien die mense maar net een van die partye en min doen die moeite om die ander persoon te ontdek en pret te he. Ek is 'n buitelug persoon wat hou van uitdagings.

Sy Ideale Pasmaat

'n Dame wat weet wat sy in die lewe wil he wanneer sy dit wil he. Iemand wat oop is vir avontuur en pret. Sy moet definitief iets vir die oog wees, ek is nie jaloers nie.Sy moet nie bang wees vir enige iets nuuts of om die onbekende in te waag nie, verkieslik buitelewe tipe persoon. Sal nie probleem he indien sy 'n stil rustige persoonlikheid het nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rondspeel op die Internet; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Fietsry; Kampering; Krieket; Motorsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Witwater-kanovaart
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie