Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Visse
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Het nie hoŽrskool voltooi nie; HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Baie gemaklike persoon met n goeie sin van humor.Soek iemand om saam goeters te doen , te kan gesels,rond te ry en saam te verkeer ,te geniet en te ervaar. Is met pensioen maar werk nog saam met my seun in die versekerings bedryf . Moet besig bly.Stokpertjie fotografie en versamel model motors en minatuur horlosies.Lief vir vleisbraai en rustig verkeer. Lyk en voel jonger as wat ek is. Baie mense skat my so 55 al is ek ouer. Jonk van gees Kan nie anders as n persoon kinders het van 32 ,34 en 37 waarvan nog net een getroud is .Daar is sommige wat reken ek is te "prim en propper" te netjies en te presies. Dis maar net ek daardie. Ek het n huishouding en besigheid ,waar ek met die publiek werk,en na moet omsien en daarom netjies en presies moet wees. Dis tog die eerste indrukke wat saak maak in vandag se lewe.As jy kans sien om so n persoon te leer ken ,ek is daar.

Sy Ideale Pasmaat

Goeie sin van humor. Lief wees vir somige sport soorte .Rondloop. inkopies doen en lief wees vir diere. Lief wees vir braai en gemaklik te verkeer,sommer alles wat lekker is om saam te kan doen en te geniet.Liefdevol wees en saam kan lag en die lewe te geniet.My te aanvaar wie ek is as mens wat baie vrygewig kan wees op sy tyd en dit met liefde doen .Sy moet n persoon wees met n groot hart,nederig,vriendelik en wat omgee vir ander sonder om iets in ruil te verwag,behulpsaam en sonder nukke en issues en nog baie meer goeie eienskappe openbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Geen / nie van toepassing
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Haarstyl:
Kort; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Instrumentaal; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Volk
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Dobbel; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Gholf; Krieket; Motorsport; Rolbal; Rugby; Sokker; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie