justimagine

61 – Noordelike Voorstede (Van Riebeeckshof), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Dis nie nodig om so ernstig oor die lewe te wees nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Van Riebeeckshof), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Sosiaal
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want jy gaan daarvan hou dat ek jou vriendin is. Ek het nie baie "hang ups" nie en neem myself nooit te ernstig op nie. Ek hou van gesels en kuier, maar is nooit verveeld met my eie geselskap nie. Ek dink ek is saggeaard en slim en snaaks en beskik oor 'n goeie streep kunssinnigheid. Alhoewel ek ernstig oor ernstige goed is, doen ek graag goed op die ingewing van die oomblik. Ek lees wyd, hou van kunsflieks en maak lekker kos.

Haar Ideale Pasmaat

As vriend sal iemand kwalifiseer wat lekker intelligent en onderhoudend kan gesels. Iemand wat maklik met mense omgaan en 'n eie opinie oor sake het. 'n Sin vir humor is baie belangrik asook 'n lewendige belangstelling in sake van die dag. Energie en 'n goeie liggaamshouding is ewe-eens belangrik.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Swart
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Jazz; World
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Drama; Kunsflieks; Onafhanklik
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Meditering; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Kampering; Muurbal; Stap; Staptogte; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters