Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Januarie 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Bul
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is die afgelope 4 en 'n half jaar 'n weduwee. Pas baie maklik by enige omstandighede aan. Is baie geduldig. Hou daarvan om te weet waarheen ek op pad is. My 2 kinders is vir my baie belangrik en ons is baie na aan mekaar alhoewel ons mekaar baie ruimte gee. Ek hou van kuier saam met vriende, musiekopvoerings en naweke wegbreek. Na aan my familie (3 broers met hul gesinne) Ek is baie onafhanklik en oordink besluite goed.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag bevriend wil raak met iemand wat weet hoe om onder alle omstandighede op te tree. Iemand met humor, maar ook weet wanneer en waar dit toegepas kan word. Iemand wat goeie waardes het, Iemand wat kan aanpas onder alle omstandighede Iemand wat ander in ag neem en begrip toon vir ander se optrede. Ek sal nie graag vriende wil wees met iemand wat drank misbruik en aggresief optree nie. Die persoon moet gemaklik kan kommunikeer en homself wees. Nie voorgee en 'n dubbellewe lei nie. Ek sal graag opregte vriende wil he wat ook net vriendskap soek.Iemand wat goeie familiebande het en vriende aanvaar vir wie en wat hul is.Iemand wat almal met respek behandel

Wat Haar Vriende S

Burger_53 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Volk
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Baie