Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 36
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 29 en weet wat ek in die lewe wil hÍ. Ek het fantastiese ouers wat my geleer het wat ware geluk en liefde is, maar die belangrikste van alles, hulle het my geloof in God geleer.

My Christenskap is vir my baie belangrik en ek soek 'n sielsgenoot wat ook 'n Christen is, dit is nie onderhandelbaar nie.Elke tree wat ek gee, gee ek saam met God. Sonder God is ek verlore.

Ek rook nie en verkies om nie te drink nie. Ek drink slegs op spesiale geleenthede soos bv 'n glasie sjampanje as daar 'n heildronk ingestel word by 'n troue. My sielsgenoot moet glad nie rook nie, hy kan wel ook per geleentheid drink.

Ek is 'n buitelug mens en het van kleins af met enige lewendige ding gespeel, van erdwurms tot honderdpote. Ek hou daarvan om nuwe plekke in die natuur te ontdek. Die natuur is waar ek God se almag die meeste beleef en die naaste aan Hom voel. As ek gespanne is en nodig het om my stres te ontlaai soek ek 'n mooi, rustige plekkie in die natuur of gaan sit net in die tuin en hou net die natuurlewe dop. Die see is natuurlik my swak plek. Ek het die eerste 3 jaar van my lewe op Hermanus gewoon / groot geword. Die see bruis deur my are!

Ek is avontuurlustig en wil graag nuwe dinge leer en ervaar.

Ek is 'n baie empatiese mens en hou daarvan om mense te help. Ek het op hoŽrskool al my vlak 3 noodhulp gedoen. Dit was van kleins af my droom om medies te swot. Ongelukkig werk nie al mens se drome uit nie, maar ek vetrou dat ek is waar God my wil hÍ en waar Hy my wil gebruik tot Sy eer.

Ek is intelligent, nederig, eerlik, behulpsaam, liefdevol, passievol, humoristies, elegant en stralend.
Ek het uithouvermoŽ en die lewe het my geleer om sterk te wees en te veg vir my drome.

Ek gee om vir mense en sal baie keer ander mense se belange bo my eie stel, partykeer ten koste van myself...

Ek het 'n mooi en warm geaardheid en dink dat dit 'n aanwins vir iemand is om my te leer ken,

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet 'n pragtige geaardheid hÍ, humoristies wees en avontuurlistig wees. Hy moet sy man kan staan, maar ook 'n sensitiewe sy hÍ en romanties kan wees. Hy moet die mooi in klein dingetjies kan raak sien en waardeer en besef dat hy diep afhanklik is van God.

Ek soek 'n sielsgenoot wat dieselfde waardes en beginsels as ek het, wat 'n Christen is en wat my kan aanvul. Iemand wat die ligter oomblikke in die lewe kan raaksien, maar wat ook ernstig kan wees wanneer dit nodig is. Hy moet 'n ruggraat hÍ en vir sy drome en strandpunt opstaan en opkom, maar nie oor mense loop om sy sin te kry nie. Hy moet die waarde van sy gesin / familie besef en sy ouers respekteer.

Iemand wat my sal respekteer en vir my lief sal wees nes ek is, foute en al. Iemand wat die goeie tye met my deel, maar ook daar is in die slegte, swaarkry tye en my sal bystaan. Iemand met wie ek my drome, my vrese en geluk mee kan deel. Dit moet iemand wees met empatie, wat nederig is. Hy moet my sagte plekkie wees waar ek kan val en waar ek veilig voel. Iemand met wie ek alles kan deel.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Musiek Maak
Sport:
Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Mag
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters