Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

EkenJy123

45 - Pretoria, Gauteng

Ek geniet die lewe en leef vir elke dag. Ek waardeer kwaliteit tyd met familie en my kinders asook om saam my...

11jp11

30 - Thabazimbi, Limpopo

Om aleen by die huis te kom is nie meer lekker nie! Geselskap sal doen! Vriendskap sal ook doen vir eers!

Neels713

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Hou van lekker dinge doen.Is goeie geselskap. Standvastig. Netjies.Hardwerkend. Pligsgetrou. Weet om mense met...

Kuu

33 - Kuruman, Noord-Kaap

Waar van hou jy en hou jy night jy enige stokperddjies en belangstellings Wat doen jy vir pretty of om te onspan

Joker105

37 - Secunda, Mpumalanga

Eks spontaan ,hou van die buite lewe,mal oor visvang, sport,nuwe uitdaagings ,movies ,kuier saam family en...

gelukjagter

23 - Centurion, Gauteng

Want ek weet hoe om te stroop en onder andere weet ek ook hoe om ‘‘n trekker te ry. Ek het ook sal in die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek