Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Pat17

48 - Port Alfred, Oos-Kaap

Ek voel ek kan iemand in my lewe baie gelukkig maak. Het soveel liefde om te gee, maar is baie versigtig

Dyzie

45 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe, hou van goeie geselskap, uitdagings, fotografie, kosmaak, gym, uitstappies. Ek is mal...

DDK

19 - Benoni, Gauteng

Daar is nooit n doll oomblik nie elke oomblik saam met my sal geniet word .Ek verstaan mense baie goed en is...

Ellen4040

42 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is nog opreg het n goeie hart, asb nie lus vir speeletjies en bullshit nie, so as jy nie ordentelik en opreg...

Flikflooi_143

38 - Kimberley, Noord-Kaap

"What you see is what you get" Ek werk hard maar hou ook daarvan om die lewe te geniet. Ek sal se ek is meeste...

Kykmaarnet

46 - Kempton Park, Gauteng

Ek gaan nie hier dieselfde ou rympie skryf van hoe oulik ek is of watse wonderlike mens ,ma, vrou, kok of...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek