Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dice123

49 - Benoni, Gauteng

Ek is 'n Vriendelike pension. Hoi van social. Braai en kuier saam famielie en vriende. Love buite lewe en...

Smily2304

42 - Wolseley, Wes-Kaap

Ek is `n vriendelike, liefdevolle en opregte mens. Ek hou van eerlikheid. Ek is baie aanpasbaar. Ek is lief vir...

Juffrou_2020

25 - Paarl, Wes-Kaap

Sagte persoon, mal oor honde. Stil van geaardheid. Hou van gesond lewe. Uitry , plekke gaan verken. Hou van...

Dorpsdoppie

37 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is nie n groot uitgaan mens nie. Sal my naweke sport omkyk en met my kinders tyd spandeer asook my honde....

Pasmaat_028

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is opreg en eerlik in n verhouding soek net bietjie om gewaardeer te word en iemand wat my lief het vir wie...

Nordika

38 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is introvert Geen kansvatters ASB... Ek is reguit mens ...mense hou nie daarvan nie... Moenie eens vra vir...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek