Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BlouoŽ73

47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eks still aan begin maar is n lag en half meeste van tye. Bly by my woord al het ek my foute ook.

AdamPT

39 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

I'm a good, decent guy looking to love and be loved. I'll cook for you like a champion too🤗

Frannamc

44 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport,...

BoogSkutter69

32 - Paarl, Wes-Kaap

Eks mal oor Kuns. Musiek. Diere en n leke drankie. passievol, lojaal en dra n vrou opmy hande. jou vriende sal...

SJS

32 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

My belangstellings is diere, reis, sport, kos, natuur. Goed wat my afsit is oneerlikheid, mense wat planne maak...

Kaap71

49 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Ek hou van positiewe mense. Respek teenoor almal en alles wat hierdie wereld met ons deel is belangrik. Het al...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek