Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Frannamc

45 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport,...

Strandloper_7139

40 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is ń positiewe mens. Ek is lief vir lees, musiek en die buitelewe. Ek is ook spontaan en lief vir ń...

Romantikus

44 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Gelukige en gemaklike persoon. Glo in liefde en geluk, respek en opregtheid is belangrik. Nederig en maak tyd...

Netso10

38 - Pretoria, Gauteng

Snaaks hoe mens na die vraag kyk en jy nie self weet wat om hier te skyf nie. N mens wil sekerlik nie alleen...

Spookie48

49 - Pretoria, Gauteng

Eerlik, standvastig, betroubaar, lief vir diere, die natuur en buite lewe, lojaal, goeie sin vir humor, lief vir...

MaakOnsSo

36 - Springbok, Noord-Kaap

Ek hou van lekker gesels en redeneer maar hou ook van boek lees en my eie ding doen. Ek geniet die rustige lewe...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek