49 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland
Ek hou van positiewe mense. Respek teenoor almal en alles wat hierdie wereld met ons deel is belangrik. Het al...
49 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland
Soek reis maat
Ek hou van positiewe mense. Respek teenoor almal en alles wat hierdie wereld met ons deel is belangrik. Het al...
38 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Eerlik,gewone mens, liefdevolle,Christel ik,plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my...
38 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Beste maats
Eerlik,gewone mens, liefdevolle,Christel ik,plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my...
44 - Pretoria, Gauteng
Gee my n kaans , en jy sal sien dat daar is nog goeie mans in die wereld. Ek dra my vrou op my hande. Sy is my...
44 - Pretoria, Gauteng
Die Kaans van n leeftyd
Gee my n kaans , en jy sal sien dat daar is nog goeie mans in die wereld. Ek dra my vrou op my hande. Sy is my...
36 - Springbok, Noord-Kaap
Ek hou van lekker gesels en redeneer maar hou ook van boek lees en my eie ding doen. Ek geniet die rustige lewe...
36 - Springbok, Noord-Kaap
Soek my spesiale maatjie...
Ek hou van lekker gesels en redeneer maar hou ook van boek lees en my eie ding doen. Ek geniet die rustige lewe...
49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Ek is n baie openlike mens. Dra my hart op my mou. Vriendelik en neem ander se gevoelens en mening in ag. Hou...
49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
pot soek sy deksel
Ek is n baie openlike mens. Dra my hart op my mou. Vriendelik en neem ander se gevoelens en mening in ag. Hou...
31 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Ek is `n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is `n kos kenner met `n absolute passie daarvoor.
31 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Ons kyk wat gebeur!!
Ek is `n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is `n kos kenner met `n absolute passie daarvoor.
Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.
Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.
Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.
Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.
48 - Noordelike Voorstede (Parow), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Wil lewe weer tenvolle geniet.
Eks still aan begin maar is n lag en half meeste van tye. Bly by my...