Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Silver81

39 - Centurion, Gauteng

Mense mens en lief vir die buitelewe en diere. Kort sou nou en dan bietjie adrenalien deur my lyf. Heeltemal te...

Pieter_249

49 - Pretoria, Gauteng

Openlik en eerlik en vol lewe Leef elke dag voluit en hou nie van ingewilkelde verhoudings nie. My beste maat is...

1705_jk

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie openlike mens. Dra my hart op my mou. Vriendelik en neem ander se gevoelens en mening in ag. Hou...

vos450

39 - Krugersdorp, Gauteng

Baie rustige ou ...opsoek na iemand spesiaal.Hou van die bosveld .kamp.em saam vriende en familie te kuier. My...

Frannamc

44 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport,...

arno6704

35 - Centurion, Gauteng

Net 'n doodgewone ou, wat moeg is vir alleen wees. En lockdown was baie , baie lank gewees. Mis die normaalvan...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek