Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

MaakOnsSo

36 - Springbok, Noord-Kaap

Ek hou van lekker gesels en redeneer maar hou ook van boek lees en my eie ding doen. Ek geniet die rustige lewe...

Romantikus

44 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Gelukige en gemaklike persoon. Glo in liefde en geluk, respek en opregtheid is belangrik. Nederig en maak tyd...

Alexander_400

38 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Eerlik,gewone mens, liefdevolle,Christel ik,plat op die aarde .Soek iemand wat my Sal verstaan en aanvaar en my...

arno6704

35 - Centurion, Gauteng

Net 'n doodgewone ou, wat moeg is vir alleen wees. En lockdown was baie , baie lank gewees. Mis die normaalvan...

JacquesVen

33 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik,sportief en altyd in vir iets spontaan saam my ander halfte.... Geniet tyd saam familie en...

FMH

35 - Welkom, Vrystaat

Oulik spontaan opreg met n groot hart, liefdevol hou.van natuur en om dinge saam fam en vriende te doen....

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek