Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jagsluiperd

20 - Pretoria, Gauteng

Eks n jong man wat daarvan hou om uit te gaan en lewe te geniet en mens weet mos dit is lekkerder om met iemand...

DisekJaco

46 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

Motorcycleman

38 - Pretoria, Gauteng

Eks awesome. Ek lewe voluit en maak die beste van wat voor my lê ek is gelowig enel werk my ass af [geskrap]

Silverrado

47 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

lag leer en geniet die lewe - avontuur en plesier is orals waar jy dit kan kry op jou voorstoep of dalk om die...

Braam

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is enkel en sou graag iemand wil ontmoed wat lekker kan gesels en die lewe kan geniet. Eerlikheid is baie...

Kaap71

49 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Ek hou van positiewe mense. Respek teenoor almal en alles wat hierdie wereld met ons deel is belangrik. Het al...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek