Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Nella83

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Borrelend, glad nie vol fiemies nie, weet wat ek in die lewe wil he en nie wil he nie. Hou van enige buitemuurse...

Nellie02

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is `n vriendelike avontuurlustige persoon opsoek na iemand wat passies saam my kan deel. `n Glas rooi wyn en...

Suikerblom

37 - Welkom, Vrystaat

Saggeaard. hou van sport en lekker kos en sjokolade. Ontspanning:somtyds fietsry. TV te kyk en net in die natuur...

Gina1986

35 - Bloemfontein, Vrystaat

Niemand is perfek nie maar daar is altyd iemand wat die beste in jou uitbring! Balans In die lewe is baie...

Mish_1980

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek sou se ek is 'n bubbly persoon, positiewe uitkyk op die lewe. ek hou van baie lag (good sense of humour) maar...

Silje

47 - Benoni, Gauteng

Ek is n spontame dame, ek is goed versorgd. My voorkoms is belangrik. My God kom eerste daarna volg die res. Ek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek