Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dalk

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is wat ek is Opreg en eerlik En n huis mens. My partner is my vriend nie manne naweke nodig.

Hannes71

49 - Moorreesburg, Wes-Kaap

Ek beskou myself as n persoon wat redelik goed met enige iemand oor die weg kom en probeer myself in die ander...

AHenri

46 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Mense behoort my beter te wil leer ken aangesien ek een van 'n soort is. Ek is lief vir gee, en wil mense...

Wolfdog

48 - Bultfontein, Vrystaat

Gesels lekker en komies goeie luisteraar Hou daarvean om metgesel te bederf. Geniet die lewe en way die lewe my...

arno6704

35 - Centurion, Gauteng

Net 'n doodgewone ou, wat moeg is vir alleen wees. En lockdown was baie , baie lank gewees. Mis die normaalvan...

Duke88

40 - Kempton Park, Gauteng

Dans Musiek Snaaks Positief Goed met my hande Netjies Skoon Liefde vol Love sport U man wat glo in homself en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek