Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Oogies27

27 - Randfontein, Gauteng

Die lewe is wat jy daarvan maak. Geen mens kan jou lewe versier as jy hulle nie toelaat om dit te doen nie

Joker105

37 - Secunda, Mpumalanga

Eks spontaan ,hou van die buite lewe,mal oor visvang, sport,nuwe uitdaagings ,movies ,kuier saam family en...

Jesse37

34 - Sandton, Gauteng

Not somebody that is going to try and blow my own trumpet here. (A few extra words to make up 20)

Tekkies_01

45 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ek is n' baie reguit persoon en geniet die lewe. Ek is 'n buitelug mens en hou van kamp, gaan roei met my kanoe...

DarkPanda

22 - Westonaria, Gauteng

EK is 'n stil mens wat eerder luister. Hou nie van die stadslewe. Baie lief vir diere, en om buite in die natuur...

Kwagga1984zebra

36 - Tom Burke, Limpopo

Ek is vriendelik en spontaan! Kan iemand se lewe dalk net opkikker...geselskap pla mos niemand nie! Liefde is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek