Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Milo001

38 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Vrolike lewenslustige persoon wat iemand soek om die lewe mee te geniet. Liefdevol, opreg en eerlik en groot...

Skillie39

40 - Centurion, Gauteng

Ek is eerlik en opreg, skaam tot ek jou ken. Ek het 'n goeie sin vir humor. Ek is effe perfeksionisties, maar my...

liefdewen_1974

45 - Randburg, Gauteng

Ek leef met my hart. Ek is lief vir mense en diere! Ek is geseend met ongelooflike mense in my lewe! Goeie...

LeenQ

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is energiek, lewenslustig, humoristies, sosiaal en pret om saam mee te wees. Low maintenance. Vra net liefde...

weergeluk

49 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is mal oor die lewe en om dit te leef, geniet my werk, my kinders hou my besig, jonk en aan die gang. Ek...

Fliekflooi

48 - Boksburg, Gauteng

Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en kuier. Ek het 'n baie goeie sin vir humor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek