Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Tash_76

43 - Edenvale, Gauteng

Sal myself opsom as 'n positiewe, spontane en humoristiese persoon. Defnintief 'n ekstrovert, mal oor lag en...

LeenQ

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is energiek, lewenslustig, humoristies, sosiaal en pret om saam mee te wees. Low maintenance. Vra net liefde...

weergeluk

49 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is mal oor die lewe en om dit te leef, geniet my werk, my kinders hou my besig, jonk en aan die gang. Ek...

TikTak

46 - Klerksdorp, Noord-Wes

Hoekom moet mense my leer ken....hoekom nie? Kom ons kyk wat gebeur ! Ek is maar skepies oor internet...

SassyClassy001

44 - Benoni, Gauteng

Let's keep it simple. Ek is uncomplicated en independent. Glad nie demanding nie so hoop jy ook nie. Let's chat...

Bernadet0615

39 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is maar net ek. Plat op die aarde, gemaklik met die lewe. Ek is baie spontaan en pas maklik aan. Ek hou van...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek