Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

VraVirMyNaam

27 - Centurion, Gauteng

Hi, ek het ń goeie sin vir humor en kom maklik oor die weg met meeste mense. Familie is baie belangrik vir...

BoogSkutter69

32 - Paarl, Wes-Kaap

Eks mal oor Kuns. Musiek. Diere en n leke drankie. passievol, lojaal en dra n vrou opmy hande. jou vriende sal...

Crebo_187

40 - Marquard, Vrystaat

Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot...

Braam

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is enkel en sou graag iemand wil ontmoed wat lekker kan gesels en die lewe kan geniet. Eerlikheid is baie...

HatmanHarley

48 - Randburg, Gauteng

Ou skool maniere, wat kan kook. Ek het nog al my ledemate en die meeste van my tande. Ek kan al myself aantrek...

Motorcycleman

39 - Pretoria, Gauteng

Eks awesome. Ek lewe voluit en maak die beste van wat voor my lê ek is gelowig enel werk my ass af [geskrap]

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek