Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Muskeljaatkat

42 - Rustenburg, Noord-Wes

Gemaklik en kuier lekker om 'n vuurtjie met 'n biertjie! Plaas kind wat naweke quad bike ry! Rustig van geaardheid

JacquesVen

32 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik,sportief en altyd in vir iets spontaan saam my ander halfte.... Geniet tyd saam familie en...

Kevnep

27 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is vriendelik, liefdevol en n baie oop persoon. Ek is goed geleerd en het n goeie inkomste. Ek is n...

Jacosoekliefde

46 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

LiancorGP

40 - Pretoria, Gauteng

Sheez, makliker gese as gedaan,...... maar laat ek probeer!! Ek sou my beskryf as n "sensitive soul" met n...

Soulsearcher84

36 - Bloemfontein, Vrystaat

I am a decent, loving, reliable and self-respected mature gentleman. I have respect for myself and for other...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek