25 - Paarl, Wes-Kaap
Sagte persoon, mal oor honde. Stil van geaardheid. Hou van gesond lewe. Uitry , plekke gaan verken. Hou van...
25 - Paarl, Wes-Kaap
Soek my sielsgenoot
Sagte persoon, mal oor honde. Stil van geaardheid. Hou van gesond lewe. Uitry , plekke gaan verken. Hou van...
40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Baie Bubbly.. Ek love dit om in die natuur te wees.. Ek hou van nou en dan gaan dans in n klub Tyd saam my...

Optimisties
Baie Bubbly.. Ek love dit om in die natuur te wees.. Ek hou van nou en dan gaan dans in n klub Tyd saam my...
37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Ek is `n spontane, vriendelike mens met `n hart van goud. Is mal oor natuur en on te kamp en avontuurlustige...

Soek avontuurlustige metgesel wat hou van uitdagings
Ek is `n spontane, vriendelike mens met `n hart van goud. Is mal oor natuur en on te kamp en avontuurlustige...
37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland
Borrelend, glad nie vol fiemies nie, weet wat ek in die lewe wil he en nie wil he nie. Hou van enige buitemuurse...

Reg vir 'n avontuur
Borrelend, glad nie vol fiemies nie, weet wat ek in die lewe wil he en nie wil he nie. Hou van enige buitemuurse...
46 - Centurion, Gauteng
I am a nature and animal loving person. I will rescue anything and everything lol. I am kind and loyal. Still of...
46 - Centurion, Gauteng
Decent with high morals and i am suspicious of guys without profile pic
I am a nature and animal loving person. I will rescue anything and everything lol. I am kind and loyal. Still of...
27 - Kimberley, Noord-Kaap
Sprankelende 27jare dame wat soms dalk net n bietjie te eerlik is. Ek het n baie goeie humorsin, my suster en...
27 - Kimberley, Noord-Kaap
Dans met my onder die sterre
Sprankelende 27jare dame wat soms dalk net n bietjie te eerlik is. Ek het n baie goeie humorsin, my suster en...
Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.
Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.
Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.
Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.
49 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
...kan jy my hart laat tjoklits klop?
Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en...