Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

ScorpoiguyGermiston

38 - Edenvale, Gauteng

ek hou van kuier en uitgaan en om net die lewe te geniet wil graag nuwe mense ontmoed en wie weet wat gebeur...

Ulrich_777

40 - Roodepoort, Gauteng

Easy going, objective, realist. These are more words to fill this block. These are more words to fill this block.

FMH

35 - Welkom, Vrystaat

Oulik spontaan opreg met n groot hart, liefdevol hou.van natuur en om dinge saam fam en vriende te doen....

Neels713

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Hou van lekker dinge doen.Is goeie geselskap. Standvastig. Netjies.Hardwerkend. Pligsgetrou. Weet om mense met...

vos450

40 - Krugersdorp, Gauteng

Baie rustige ou ...opsoek na iemand spesiaal.Hou van die bosveld .kamp.em saam vriende en familie te kuier. My...

Strandloper_7139

40 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is ń positiewe mens. Ek is lief vir lees, musiek en die buitelewe. Ek is ook spontaan en lief vir ń...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek