Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Pete_Sandstone

45 - Centurion, Gauteng

I am a very loyal individual who will treat you like a queen if you respect the loyalty and devotion I am...

Bloubul0810

47 - Pretoria, Gauteng

Is lewenslustig en het n goeie hart. Altyd plek in my lewe vir nuwe vriende wat my geselskap kan waardeer

HJK321

49 - Pretoria, Gauteng

Dit is moeilik om jouself oulik te laat klink en nogsteeds beskeie te wees, leer my ken en besluit dan self!!...

Frannamc

44 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport,...

Erouw

45 - Paarl, Wes-Kaap

Gesels met my en leer my ken, wie weet, dalk is ons net bedoel om by mekaar te wees. Ons weet nooit wat die...

Jakes0711

31 - Randburg, Gauteng

Ek is nog die tipe wat vir jou die deur oopmaak en jou laat voorloop, familie en godsdiens is bo aan my lys en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek