Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bloubul0810

47 - Pretoria, Gauteng

Is lewenslustig en het n goeie hart. Altyd plek in my lewe vir nuwe vriende wat my geselskap kan waardeer

Liefde38

38 - Pretoria, Gauteng

Eks n aangename,maklike mens om mee te gesels,luister ook graag.Lag so veel as moontlik en lewe altyd vol uit.

Redsox_73

47 - Benoni, Gauteng

EK is sportiewe persoon wat hou van om buite tewees, , Stil, teruggetrokke, tot jy my beter leer ken. Het genoeg...

Duke88

40 - Kempton Park, Gauteng

Dans Musiek Snaaks Positief Goed met my hande Netjies Skoon Liefde vol Love sport U man wat glo in homself en...

arno6704

35 - Centurion, Gauteng

Net 'n doodgewone ou, wat moeg is vir alleen wees. En lockdown was baie , baie lank gewees. Mis die normaalvan...

Bosbevok

33 - Groblersdal, Mpumalanga

Ek is man vir die bos en ek soek Na iemand wat lewe het en n bok vir sport ek is plat op die aarde ek is maar...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek