Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Geduldige

49 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Liefde38

38 - Pretoria, Gauteng

Eks n aangename,maklike mens om mee te gesels,luister ook graag.Lag so veel as moontlik en lewe altyd vol uit.

DoodNormaleOu

28 - Centurion, Gauteng

Goeie sin vir humor, maak graag 'n grap en hou daarvan om een te ontvang. Is tans 'n Onderwyser en het 'n groot...

Duke88

40 - Kempton Park, Gauteng

Dans Musiek Snaaks Positief Goed met my hande Netjies Skoon Liefde vol Love sport U man wat glo in homself en...

Jugs

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is n Spontane, impusiewe, romantiese, andrenalien junkie wat Sal moor vir my GOD en sy maat en wat eerste die...

FunlovingChef

31 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is `n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is `n kos kenner met `n absolute passie daarvoor.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek