Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Frannamc

44 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport,...

Zumoari

26 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek moet iets duidelik maak: Ek dink dis baie braaf en goed dat jy soek na liefde, en ek weet dit kan dikwels...

Toktokkie1972

48 - Boksburg, Gauteng

Ons is op die aarde om die lewe te geniet,,die lewe is tekort om eensaam tewees. ( baie dinge om nog tedoen)

JakkalasJ

49 - Elandsbaai, Wes-Kaap

Ek hou van interesante dinge in ons alledaagse lewens en fassinerende dinge. Nie net wat vir my is nie maar vir...

Arnestos

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerlik opreg,hardwerkend vol energie jonk van gees buitelewe natuur mens. Hou van die son,4x4,rook of...

JacquesVen

32 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik,sportief en altyd in vir iets spontaan saam my ander halfte.... Geniet tyd saam familie en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek