Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dorpsdoppie

37 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Ek is nie n groot uitgaan mens nie. Sal my naweke sport omkyk en met my kinders tyd spandeer asook my honde....

Silje

47 - Benoni, Gauteng

Ek is n spontame dame, ek is goed versorgd. My voorkoms is belangrik. My God kom eerste daarna volg die res. Ek...

BlouOogDame

19 - Springs, Gauteng

Ek is n baie hardkoppige meisie. Ek hou baie van soet goed en McDonald's is my verslawing. Ek is mal daaroor om...

Ellen4040

41 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is nog opreg het n goeie hart, asb nie lus vir speeletjies en bullshit nie, so as jy nie ordentelik en opreg...

Dice123

49 - Benoni, Gauteng

Ek is 'n Vriendelike pension. Hoi van social. Braai en kuier saam famielie en vriende. Love buite lewe en...

manetmyself

18 - Pretoria, Gauteng

funny and crazy dis nou ek ek is mal oor die natuur en hou van eerlikheid en n man met respek dit se baie oor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek