Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Chez542

38 - Nigel, Gauteng

Cause I'm a loving, trustworthy person just looking for honest fun.... Tired of lies and empty promises... So...

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat hou van n romantiese tydjie saam. Ek is lief is vir die lewe en wardeer wat die lewe...

Marizel1992

28 - Parys, Vrystaat

Ek kan darm 'n braaibroodtjie maak, ek sal kyk kyk hoe jy die vuur aansteek, ek Kan darm hout op die vuur sit en...

Dyzie

44 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe, hou van goeie geselskap, uitdagings, fotografie, kos maak, gym, uitstappies. Ek is mal...

Hopelessromantic404

30 - Centurion, Gauteng

Ek is eintlik 'n introvert, maar as jy my eers leer ken kom my ekstrovert kant uit. Ek is baie reguit, soms te...

Nekita

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is n sosiale mens wat maklik met ander oor die weg kom. Eerlik, opreg en getrou. Hou niks van oneerlikheid en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek