Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Ellen4040

40 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is nog opreg het n goeie hart, asb nie lus vir speeletjies en bullshit nie, so as jy nie ordentelik en opreg...

Dyzie

44 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe, hou van goeie geselskap, uitdagings, fotografie, kos maak, gym, uitstappies. Ek is mal...

Gattoo

37 - Kathu, Noord-Kaap

Hou van die goeie dinge in die lewe...reis, Lees, braai, sport...glo dat jy moet kan ewe hard werk as kuier.

HopelesslyHopeful702

21 - Pretoria, Gauteng

Ek is n baie vriendelike mens, mal oor diere.. enige deure, hou van visvang, games te speel op pc of ps4,...

Vlinder007

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie aangename mens en kan goed kook.Ek is ook lewenslustig en geniet dit om met nuwe mense te...

Wareliefdeengelukinf

44 - Johannesburg, Gauteng

Ek is geskei. Soek di regte een wat eerlik en opreg en wat ware liefde kan gee en ontvang hen my kinder kan aanvaar

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek