Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Maryna_701

44 - Pretoria, Gauteng

Eks is n fun loving mens en altyd vriendelike. Ek hou van gesels en van lag. Warm vriendelike geaardheid. Ek hou...

Sands_410

32 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek spandeer al die tyd wat ek kan saam my twee dogtertjies, hulle is my hele lewe en nog meer :)

Yvettelom

48 - Wellington, Wes-Kaap

Ek dink nie jy sal spyt wees nie, ek soek maat om sommer net saam die lewe te geniet en iemand wat omgee vir my

Vlinder007

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie aangename mens en kan goed kook.Ek is ook lewenslustig en geniet dit om met nuwe mense te...

Ellen4040

40 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is nog opreg het n goeie hart, asb nie lus vir speeletjies en bullshit nie, so as jy nie ordentelik en opreg...

zELLIE7

46 - Pretoria, Gauteng

Hou van buitelewe, musiek, travel en net gelukkig wees. Eerlikheid vs Kommunikasie "THAT's IT" Ek hou van...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek