Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sands_410

32 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek spandeer al die tyd wat ek kan saam my twee dogtertjies, hulle is my hele lewe en nog meer :)

Yvettelom

48 - Wellington, Wes-Kaap

Ek dink nie jy sal spyt wees nie, ek soek maat om sommer net saam die lewe te geniet en iemand wat omgee vir my

Nuuskierigenslim

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is n geen nonsens mens wat nie hou van drama of eiewysigheid nie. Geld en grootpraat beïndruk my nie. Ek hou...

Gattoo

37 - Kathu, Noord-Kaap

Hou van die goeie dinge in die lewe...reis, Lees, braai, sport...glo dat jy moet kan ewe hard werk as kuier.

Fairychild555

39 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

my vriende sal my as vriendelik,liefdevol en lojaal beskryf.altyd up for fun nie jou gewone tiepe girl nie. Ek...

Dyzie

44 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe, hou van goeie geselskap, uitdagings, fotografie, kos maak, gym, uitstappies. Ek is mal...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek