Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat hou van n romantiese tydjie saam. Ek is lief is vir die lewe en wardeer wat die lewe...

Yvettelom

48 - Wellington, Wes-Kaap

Ek dink nie jy sal spyt wees nie, ek soek maat om sommer net saam die lewe te geniet en iemand wat omgee vir my

Gattoo

37 - Kathu, Noord-Kaap

Hou van die goeie dinge in die lewe...reis, Lees, braai, sport...glo dat jy moet kan ewe hard werk as kuier.

Vlinder007

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie aangename mens en kan goed kook.Ek is ook lewenslustig en geniet dit om met nuwe mense te...

Nuuskierigenslim

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is n geen nonsens mens wat nie hou van drama of eiewysigheid nie. Geld en grootpraat beïndruk my nie. Ek hou...

KatjieVanDieBaan

24 - Mafikeng, Noord-Wes

Ek het 'n groot hart wat die wêreld wil red en almal wil help. Het farmasie studeer en is tans besig met studies...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek