Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Erouw

45 - Paarl, Wes-Kaap

Gesels met my en leer my ken, wie weet, dalk is ons net bedoel om by mekaar te wees. Ons weet nooit wat die...

Rouxtjie08

25 - Jacobsdal, Vrystaat

Ek is lewenslustig en hou van uitdagings. Ek voel ek kom op die ouderdom wat ek 'n spesiale lewens maat in my...

Toktokkie1972

47 - Boksburg, Gauteng

Ons is op die aarde om die lewe te geniet,,die lewe is tekort om eensaam tewees. ( baie dinge om nog tedoen)

opsoeknajou007

48 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

ons almal hier opsoek na iemand spesiaal mekaar ontmoet en dan self besluit mekaar respekteer en lief te he...

Johndeereklong

23 - Caledon, Wes-Kaap

Ek is gaaf,hard werkend,lief vir die natuur,hou van skiet en is mal oor boerdery. Dis ma ek.

Crebo_187

39 - Marquard, Vrystaat

Vriendelik, humoristiese persoon wat mal is oor die buitelewe. Hou van jag, visvang en nature walks. Nie groot...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek