Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Geduldige

49 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Skydiver1972

48 - Heidelberg, Gauteng

Ek is professioneel gekwalifiseerd, is goed groot gemaak, Sal jou elke dag van my lewe op die hande dra. Dit Sal...

OulikEnOpsoek

40 - Ramsgate, KwaZulu-Natal

n Mens kan nie alleen deur die lewe gaan nie. Ek is interresant, dink ek? Lol! Ek is mal oor die natuur...

Viper606

48 - Meyerton, Gauteng

Ek is n volluit lewende persoon, love musiek,lief vir uitgaan, werk hard, is n een mans vrou, ek is op soek na...

LiancorGP

40 - Pretoria, Gauteng

Sheez, makliker gese as gedaan,...... maar laat ek probeer!! Ek sou my beskryf as n "sensitive soul" met n...

arno6704

35 - Centurion, Gauteng

Net 'n doodgewone ou, wat moeg is vir alleen wees. En lockdown was baie , baie lank gewees. Mis die normaalvan...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek