Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

dubbel_nul_7

49 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

lekkerlagmaat

40 - Bloemfontein, Vrystaat

want ek is n pret volle mens en n mens se mens kom maklik oor die weg met ander mense

Deonkiekie1

47 - Vereeniging, Gauteng

Hou van buitelug romantiese akande en om saam flieks by huis te kyk stoute romantiese oomblikke en natuurlik...

Jacosoekliefde

45 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

Wiele

49 - Paarl, Wes-Kaap

Would love the second change in live learn my lesson women always right. Love outdoors travel, water, mountains,...

HannieV

27 - Klerksdorp, Noord-Wes

Eks 'n baie aangename mens, introvert, maar sodra ek jou leer ken, raak dit beter. Ek is nie vol nonsens nie....

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek