Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

MeGlimlag

42 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n positiewe en entoesiastiese persoon wat die mooi in die lewe raaksien. My familie is baie belangrik en...

OpsoekNaJou_007

41 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is geduldig en vat elke dag soos hy kom, hou van fliek en lekker rondry, en ook net lekker tuis wees en...

Tinacat

45 - Pretoria, Gauteng

Hkm my leer ken, hkm nie. Op my ouderdom verander mens nie sommer nie, miskien net die lyf. Niemand is volmaak...

nuwebegin777

46 - Paarl, Wes-Kaap

Liefdevol, spontaan met goeie sin vir humor. Ek het goeie waardes. Hou van kosmaak en viral as ons dit saam...

Tes70

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Fun Loving person without Fuzz Hou van tuin maak , diere en die natuur Kosmaak en bak is een van my...

RosieVanBloem

25 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n oulike dame van Bloemfontein op soek na my lewensmaat. Ek is agter mekaar, sal 'n goeie vroutjie wees,...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek