Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Ierseboer

47 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek sal graag my maat wil respekteer, haar vertroue, een van haar kosbaarste besittings, wen en dit nooit te...

Mahoons

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n eerlike en opregte persoon wat in 2015 geskei het. Hou van die buite lewe en besoek graag nuwe plekke....

lekkerlagmaat

40 - Bloemfontein, Vrystaat

want ek is n pret volle mens en n mens se mens kom maklik oor die weg met ander mense

Jacosoekliefde

45 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

Soeker1313

35 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Avontuurlustig man wat 'n persoon soek met dieselfde belangstellings. Kom ons kyk waar die tyd ons heen vat....

JacquesVen

32 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik,sportief en altyd in vir iets spontaan saam my ander halfte.... Geniet tyd saam familie en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek