Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jacosoekliefde

46 - Vereeniging, Gauteng

Hou van als wat lekker is N lekker kampvuur goeie glasie wyn en goeie vriende Braaivleis en kuier saam familie...

Charlie73

47 - Hoedspruit, Limpopo

Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en familie. Hou nie...

Henry01

30 - Roodepoort, Gauteng

Ek geniet dit om mense te ontmoet en lekker te kuier. Nuwe uitdagings is wat my jonk hou en ek leer baie daar uit.

Troskies

39 - Kempton Park, Gauteng

Jonk van gees. Lief vir die buitelewe. Droe sin vir humor. Hou van toer en sport. Tyd saam familie en vriende.

Stefanustoit

45 - Pretoria, Gauteng

Eks open genied die vyn dinge van die lewe ek lag baie en is baie liefdefolmoet baie liefde he en die lewe net...

FunlovingChef

31 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is `n goed geaarde persoon wat net die lewe wil geniet!! Ek is `n kos kenner met `n absolute passie daarvoor.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek